Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Ons behartig die bespreking van kunstenaars, Ons is betrokke by al die groot Feeste in Suid Afrika en werk ook saam met verskeie Promotors in Engeland, Australie, Kanada en Saudie Arabiee.Laat Backstage Entertainment jou Fees, Fondsinsameling of Werksfunksie reel, van klank beligting en Kunstenaars.Gaan loer gerus op ons webwerf na die kunstenaars bladsy en bespreek van die land se top kunstenaars. Met jare se ondervinding het ons al kunstenaars bespreek en vergesel na onder andere Frankryk, Londen en reg oor Suid Afrika.Backstage Entertainment is al tien jaar in die vermaaklikheids bedryf en is een van Suid Afrika se top kunstenaar bestuurs maatskappye. Eienaar, Louis du Plessis het in 1996 al bedrywig geraak in die vermaaklikheids industrie. Hy het op die jong ouderdom van 16 begin uitsaai op verskeie radio stasies. Hy was ook in 1998 aanbieder van sy eie musiek program op BOP TV. Sederdien het hy agter die skerms betrokke geraak en van die land se top kunstenaars onder sy vlerk geneem. Louis is ook betrokke by verskeie TV programme en is reggiseur en vervaardiger van Suid Afrikaanse musiek videos waarvan 'n spul tans op meeste TV stasies verskyn.Backstage Entertainment  verskaf ook dienste aan nuwe sowel as gevesdigte kunstenaars met CD opnames, video beplanning, CD omslag, webwerf en plakkaat ontwerp. Daar word ook TV, radio en internet onderhoude geskeduleer vir die kunstenaars. Ons versprei ook musiek aan Streeklike, Nasionale, Gemeenskap en Kampus radiostasies. Vir meer inligting oor vol pakette wat bestuur en PR kontrakte insluit kontak ons gerusOns pakette sluit in:Media skakeling. Openbare betrekkinge. Promosie. Publisiteit. Samestelling van media vrystellings. Dagboek beplanning. Kunstenaars besprekings. Bemarking. Internet plasing, sigbaarheid en skedulering. Webblad uitleg en registrasie.

We're not quite sure, but they're probably working on it. We suggest contacting them directly to find out.

Hours :

Hours not available. Please contact Backstage Entertainment at 011 704 1530.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Backstage Entertainment

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.