Shanelani Kleuterskool Kinders 0 - 6 Jaar (Gr. R), Naskool asook lees en spel klasse word aan gebied. Alle kinders is welkom. Ons is in Wierda Park, naby aan Laerskool Bakenkop en Laerskool Wierda Park. Skakel ons gerus vir enige navrae. Hoop om van u te hoor.