Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Impala Street 10 Irene,
    Centurion,Gauteng
  • (08) 2878 6599

About company

Infanticare is ‘n skool gebaseer op Christen waardes vir kinders vanaf 3 maande to 4 jaar.Infanticare Centurion bied aan u kind ‘n huislike en warm omgewing, waar hy / sy emosionele sekuriteit sal ervaar, asook sal ontwikkel in ‘n gelukkige gestimuleerde kind. Die doelwitte van Infanticare Centurion is om nie net dagsorgfasiliteit te bied nie, maar om eksklusiewe versorging en onderrig met die klem veral op stimulering en onderrig aan beide Afrikaans- en Engelsprekende kinders te bied.Infanticare volg 'n baba en kleuter stimuleringsprogram as deel van die daaglikse roetine. Die program is onderwys spesifiek en word aangebied deur personeel wat beskik oor die nodige opleiding op tersiere vlak en ondervinding.Die verhouding van baba tot versorger in die baba afdeling, is 4 tot 1; die verhouding van peuters tot onderwyser in die peuter afdeling, is 5 tot 1.Opleiding van die Versorgers vind deurlopend plaas mbt versorging en sti

Hours :

Hours not available. Please contact Infanticare Centurion at (08) 2878 6599.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Infanticare Centurion

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.