Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Die Withuis Glover Laan 265 Die Hoewes,
    Centurion,Gauteng
  • (08) 4552 0562

About company

“Ek is ‘n Kliniese Sielkundige en Psigoterapeut in privaat praktyk in Centurion. Ek verskaf sielkundige dienste insluitend psigoterapie en berading vir individue en pare. Ek glo in die potensiaal binne elke mens om hulle inner wese te eksploreer en soedoende die moed te vind om sin en betekenis in hul lewe en verhoudings te vind. Sin en betekenis vorm die hoeksteen van ons bestaan en daar sonder mag ons vind dat ons verlore voel.”Ek het ervaring in sielkundige hulp verleuning en behandeling (Sielkundige Berading) van ‘n wye reeks sielkundige proebleme en psigiese toestande, insluitend:AngsDepressieObsessief-Kompulsiewe GedragVerhoudings KonfliktePosttraumatiese stres versteuringTrauma

Hours :

Hours not available. Please contact Centurion Sielkundige at (08) 4552 0562.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Centurion Sielkundige

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.