By Die Musiek-Akademie kan jy nou staat maak op 'n span musiekkenners en deskundiges om jou bekend te stel aan die vermaaklikheidsbedryf!
Tydens klasse sal daar gefokus word op die tegniese aspekte van jou stem of instrument. Alle studente sal kans gegun word om deel te neem aan professionele produksies en musiekblyspele om aan wyer style van musiek blootgestel te word!