ACTION BALL is ‘n program ten doel om die groot en fyn motoriese koordinasie van voorskoolse en primere skoolse kinders (2-10 jaar) te ontwikkel. Alhoewel die program spier ferming en fisiese ontwikkeling bevorder bly die klem op prêt en spel. Verryk spel in ‘n kind en jy verryk die kind
09:00-02:30
09:00-02:30
09:00-14:30
Closed
Closed
Closed
Closed